kategorieë: KosMaklik en vinnig

Grondboontjie-en-vark-roerbraai

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Genoeg vir vier.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
  1. Meng 20 ml (4 t) grondboontjiebotter, 15 ml (1 e) blatjang, 5 ml (1 t) heuning, 10 ml (2 t) sojasous, 60 ml (4 e) klappermelk, sap van ½ lemmetjie, 1 gekapte knoffelhuisie, 1 cm gerasperde gemmer en ½ gekapte rooirissie. Hou eenkant.
  2. Verhit 30 ml (2 e) avokado-olie oor hoë hitte in ’n wok of groot braaipan.
  3. Roer die helfte van die sous deur 500 g varkfilet, in repies gesny.
  4. Braai 2 sarsies vir 3 min. elk tot goudbruin en gaar.
  5. Gooi ’n pak klaargesnyde roerbraaigroente by, braai vir nog 3-4 min.
  6. Verlaag die hitte en gooi die res van die sous by. Meng tot deurwarm.
  7. Sit voor met gaar noedels en vars koljander.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

7 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

1 week Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

1 week Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

1 week Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

1 week Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.