Groen sap
Versap 2 appels, 2 vinkel-bolle, halwe komkommer, 2 selderystokkies, 500 g babaspinasie en 2 geskilde lemmetjies.
Oranje sap
Versap 3 wortels, 2 geskilde lemoene, 3 cm geskilde gemmer en l 2 appels.
Rooi sap
Versap 100 g kersietamaties, 3 selderystokkies, 1 brandrissie, sonder saadjies en voeg 200 ml tamatiesap by.
Pers sap
Versap 5 groot bete, 3 appels en ’n halwe rooikool.
Geel sap
Versap 1 pynappel, 2 geel soetrissies en 2 geskilde lemoene.
Lees ook: Kweek jou eie groente!
In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…
Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…
Deur Jade Rhode As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…
Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld? - Tirsa van Staden Lees…
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Hierdie webwerf gebruik koekies.