Deur Vickie de Beer. Foto deur Neil Corder
Ons het sampioene gebruik omdat hulle so ’n mooi vorm het, maar gebruik die groente wat die beste by jou sop pas. Gebruik blomkool, aspersies, murgpampoentjies en broccoli. Moenie dat die gis in die resep jou afskrik nie, dis niks ekstra moeite nie!