Probeer ook: Soetpatat-tortillas
Probeer ook: Spaanse tortilla met chorizo
Probeer ook: Glutenvrye tortilla-pizza
Probeer ook: Tortilla-braaibroodjies
~
’n Quesadilla is ’n tortilla wat met allerlei bestanddele gevul word. Hierdie lekker weergawe bevat geroosterde groente, nierboontjies, kaas en koljander. Resep deur Vickie de Beer. Foto Lee Schwagele (crphotographic.co.za)