Lee Schwagele
Deur Vickie de Beer. Foto’s deur Lee Schwagele, CRPhotographic
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Hierdie groente ondergaan ’n melksuurgistingsproses. Die bottels word nie gesteriliseer nie maar die sout-tot-water verhouding voorkom dat slegte bakterieë ontwikkel. Die vloeistof moet begin borrel – dis ’n aanduiding dat dit wel gis. Sodra die borreltjies verskyn, moet jy die bottels verder in die yskas laat gis, anders raak dit byna oneetbaar suur.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Gistingswenke
Sny groente kleiner sodat die gistingproses nie te lank neem nie.
Fermentasie neem langer in die winter en in die somer moet jy dit op baie warm dae fyn dophou.
Gebruik gefiltreerde of gebottelde water – chloor vernietig die natuurlike bakterieë.
Dit is belangrik om suiwer seesoutvlokkies soos Maldon te gebruik.
Bottels hoef nie gesteriliseer te word nie – dit vernietig ook die voordelige bakterieë.
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.