Teken in Ek wil nie meer ingeteken wees nie Genoeg vir 4
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
Ingredients 1 (750 g) varkfilet 30 ml (2 e) kerriepoeier 30 ml (2 e) olie 1 appel, in dun skyfies gesny 2 stingels seldery, oorlangs in skyfies gesny 2 komkommers, in dun sirkels gesny 6 sprietuie, oorlangs gesny ’n hand vol pietersielie 1 avokado, in dun skyfies gesny 50 g kasjoeneute, gerooster Voorverhit die oond tot 200 °C. Jogurtslaaisous 60 ml (¼ k) basiese slaaisous 200 ml ongegeurde jogurt sout en gemaalde swartpeper 1 knoffelhuisie, fyn gekap Meng alles en sit voor met die slaai. Instructions Smeer die varkfilet met kerriepoeier en geur met sout en peper. Verhit die olie in ’n pan en braai die filet vir 5-7 min. aan alle kante tot goudbruin. Rooster die vleis vir 10 min. tot gaar, maar nog sappig. Laat vir 5 min. rus. Meng die appel, seldery, komkommer, sprietuie, pietersielie, avokado en kasjoeneute. Sny die filet in dun skywe en meng met die res van die slaai. '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Onlangse plasings In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…
Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…
Deur Jade Rhode As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…
Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld? - Tirsa van Staden Lees…
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Resep deur Vickie de Beer
Hierdie webwerf gebruik koekies.
Aanvaar