Groenboontjiebredie deur Vickie de Beer
Loer hier vir nog lekker bredieresepte:
Hoender-en-sampioenbredie met sagte kluitjies
14 stomende bredies wat jy nou moet maak
~
Genoeg vir 6Groenboontjiebredie deur Vickie de Beer
Loer hier vir nog lekker bredieresepte:
Hoender-en-sampioenbredie met sagte kluitjies
14 stomende bredies wat jy nou moet maak
1 Verhit die vet of olie oor hoë hitte en braai die vleis oraloor tot goudbruin.
Groenboontjiebredie
Serves: 6
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
Instructions
2 Voeg die uie by, verlaag die temperatuur tot matig, bedek en prut vir 5 min. tot die uie sag is, maar nie bruin nie. Geur na smaak.
3 Roer die res van die bestanddele by, bedek en prut vir 2 uur of tot die vleis sag is. Loer kort-kort om seker te maak die bredie kook nie droog nie.