Vraag
Ek het sproete op my gesig en ek hou daarvan, maar ek dra graag onderlaag. Hoe kan ek steeds onderlaag dra en my sproete subtiel wys sonder om dit toe te maak?
Antwoord
Dit is goeie nuus. Natuurlik, glansende vel is nou GROOT! Ek sou voorstel: Gebruik ’n verbloemer op die areas wat jy graag wil verbloem (soos donker kringe onder die oë of op letsels). Gebruik nou ’n “tinted moisturizer” in plaas van jou gewone onderlaag. Die bevogtiger sal jou gelaat eweredig laat vertoon en net genoeg dekking gee sonder om jou pragtige sproete toe te maak. As jy jou onderlaag eers klaar wil gebruik, verdun dit met ’n paar druppels gesigroom vir dieselfde effek.
*Marlinette Newman is ’n vryskut haar-en grimeerkunstenaar in Kaapstad.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.