kategorieë: LeesOntspanning

GRATIS voorlesing: Botox, Barbies en Bietse

GRATIS voorlesing: Botox, Barbies en Bietse, geskryf deur Martie Swanepoel, voorgelees deur Elize Cawood, geredigeer deur Ilse Salzwedel. Hooffoto: iStock/CSA-Printstock

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

In hierdie vervolgverhaal stel Elize Cawood en Martie Swanepoel jou voor aan Liesl Burger, ’n kunstenaar wat die plooie van haar man se verraad met ’n vintage Barbie uit haar lewe botoks. Lag saam met haar, huil so ’n bietjie, en herontdek jou vrouwees …

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Klik op die pienk speelknoppie hier onder om te begin luister.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Jy kan enige tyd luister – dis GRATIS!

Loer hier vir nog lekker verhale:

Sjef Snoekie – klik hier

Lam in Wolfsklere – klik hier

Vlam – klik hier

Dans met die rooi rok – klik hier

Annemieke Mentz – klik hier

GRATIS blokkiesraaisels – klik hier

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

2 days Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

2 days Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

2 days Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

2 days Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.