GRATIS inkleurboek: A is vir Aanmekaaralfabetwoorde
GRATIS inkleurboek: A is vir Aanmekaaralfabetwoorde met vergunning van Werner du Toit. Saamgestel deur Suzanne Kotzé. Inkleurboek deur Werner du Toit.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Laai die oulike GRATIS inkleur-weergawe van “A is vir Aanmekaaralfabetwoorde” af. Die hele familie sal die nuwe woorde geniet en die illustrasies is te heerlik om in te kleur.
“A is vir Aanmekaaralfbetwoorde” is Werner du Toit se eerste boek. Hy is ’n pa van twee en woon in Kaapstad.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Werner wou nog altyd ’n boek skryf. Toe hy die boek “P is for Pterodactyl” raakgesien het, het hy die idee gekry om ’n soortgelyke Afrikaanse boek te skryf.
Sy ma, Ansie, het om kleintyd vertel van makataanwaatlemoententoonstellingsvereniging en hy onthou hoe verstom hy was toe hy die eerste keer van Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein gehoor het.
Hierdie storie oor eenwoordnuutskeppings neem langer om uit te dink as wat hy gedink het, en elke woord kry ’n kort storie wat rym by! Uiteindelik het hy die baie oulike boek geskryf – jy kan dit koop by aanmekaar.co.za.
Werner het nou ook ’n GRATIS inkleurboek hieruit geskep.
“Ek het ’n inkleurweergawe van “A is vir Aanmekaaralfabetwoorde” gemaak om die verveeldheid van tuisbly so ’n bietjie meer draaglik te maak! Deel dit gerus met jou vriende en bly veilig tydens COVID-19!” sê Werner.
Koop gerus die volkleur-boek by www.aanmekaar.co.za
Soos Werner sê: “Afrikaans is plesierig – as daar nie ’n woord vir iets is nie, dan maak ons een.”
Laai gerus die inkleurboek af. Klik hier: Inkleurboek – A is vir Aanmekaaralfabetwoorde
Loer ook: Laai die lekkerste blokkiesraaisels en woordspeletjies af
Wanneer gevaar met romanse gekombineer word, is ’n boek nie net ’n storie nie, maar…
Die fees word vanjaar van 1 tot 4 Mei gehou. [gallery columns="2" size="medium" ids="151862,151861"]…
Die kern van hierdie tradisie is die kuns daarvan om so te bak dat eenvoudige…
In die wêreld van televisie en teater is die rol van die skurk…
Mev. Sannie Bosman van Pretoria was in Mei, 2005 ons Teetydtreffer-wenner vir haar lekker vinnige…
Hierdie webwerf gebruik koekies.