kategorieë: HandwerkLeefstyl

GRATIS blokraaie, woordspeletjies en raaisels wat jy kan aflaai

GRATIS blokraaie, woordspeletjies en raaisels wat jy kan aflaai deur die rooi rose-span. Hooffoto: iStock/burakkarademir

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Gratis raaisels vir jou om af te laai

Ons het in ons argiewe ’n paar blokraaie, woordspeletjies en raaisels gaan vind wat jy by die huis kan aflaai en uitdruk. Daar is selfs ’n paar lekker speletjies vir kinders!

Al die oplossings vir die raaisels is in die afdeling hieronder genaamd Oplossings.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Het jy geweet?

Jy kan 70% afslag op ons digitale April-uitgawe kry! Klik hier

Laai dit af!

Klik op die skakels om elke blad af te laai en uit te druk.

  1. Letterkeur
  2. Woordsoek 1 en Blokraai 1
  3. Monsterblokraai 1
  4. Woordsoek 2
  5. Heuningkoek en Mengelmoes
  6. Syferkodes 1
  7. Stukwoorde
  8. Monsterblokraai 2
  9. Woordsoek 3
  10. Italiaanse Blokraai 1
  11. Italiaanse Blokraai 2
  12. Blokraai en klein blokraai
  13. Soek die verskil 1
  14. Woordsoek 4
  15. Woordskommel en Woorddoku
  16. Italiaanse blokraai 3
  17. Monsterblokraai 3
  18. Algemene kennis-toets en Vind die verskille
  19. Woord-mengelmoes en Vind die verskille
  20. Woorddoku
  21. Syferkodes 2
  22. Woordrooster
  23. Monsterblokraai 4
  24. Blokraai
  25. Woordrooster
  26. Vir die kinders
  27. Vir die kinders 2
  28. Vir die kinders 3
  29. Vir die kinders 4
  30. Monsterblokraai 5
  31. Woordrooster
  32. Woordsoek 5
  33. Syferkodes 3

Oplossings

Hier is die oplossings vir die raaisels

Klik hier om die oplossings af te laai

Lees ook:

13 dinge wat jy kan doen om besig te bly tydens die inperking

Wenke om jou beroep tydens die inperking te bevorder

Gratis kinderboeke om af te laai

Hoe om veilig inkopies te doen tydens die Covid-19-pandemie

10 dinge wat jy in jou klerekas moet regruk tydens die inperkingstyd

Een sielkundige gee raad: Hoe om positief tydens die inperking te bly

10 GRATIS hekel- en breipatrone wat jy nou moet probeer

Pret aktiwiteite om die kinders besig te hou

Hoor hier

Ons het die lekkerste opnames en voorlesings waarna jy GRATIS kan luister! Klik hier vir ’n volledige lys. As iets jou belangstelling trek, klik op die banier. Klik dan op die pienk speelknoppie van die episode waarna jy wil luister.

Hier is ’n paar lekkerluister-opsies. Klik op die pienk speelknoppie om te begin luister:

Oor die Inperking:

Die inperking kan ’n stresvolle tyd vir baie mense wees. Ons het twee hulpbronne saamgestel.

Op Tussen Ons gesels ons met kenners oor hoe om die angs en ander negatiewe gevoelens te hanteer wat uitgelok word deur die inperking.

Op Hoe gaan dit met jou? gesels ons met verskeie mense oor hoe hulle hierdie inperking ervaar  – beslis ’n bietjie positiwiteit as jy dit nodig het!

Vervolgverhale

Ons het drie heerlike vervolgverhale waarna jy kan luister. Loer hier

Geselsies met bekendes

In Tee & Taai Toffies gesels ons met plaaslike bekendes oor hul doen en late én hulle help ons op lesers se probleme op te los! Gaan dit werk? Luister en vind uit …

Troeteldiere

In Ons Diere & hul Giere leer ons meer oor ons vierpotige en geveerde vriende en hoe ons beter vir hulle kan sorg.

Jou geld

In Ka-Tjieng! praat oor ons al die geldsake wat vroue se lewens raak

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

‘The Mommy Club’ se Johandri: “As dit soos hoërskooldrama voel, hou ek my afstand”

Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…

13 hours Gelede

Nuwe herfsspyskaart by Creation is meer as kos en wyn

Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts     Creation het ook pas by die Eat…

13 hours Gelede

Koek met sjokolade en souterige karamel

Lewer 1 groot koek   Bestanddele   Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…

14 hours Gelede

Vyf vrae aan Anna Davel oor Suidoosterfees se ‘Konsert van Hoop’

Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…

16 hours Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Kristen Raath oor ‘Niggies’ en ma-wees op skerm

Hooffoto: Stavros Cassapis   Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…

17 hours Gelede

PAS BEKEND | Nuwe kykNET-reeks verken dramas en intriges van nuuskantoor

Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…

20 hours Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.