GRATIS aktiwiteitboekie vir kinders om af te laai deur Suzanne Kotzé en Catherine Schenck.
Laai dit af!
Ons het hierdie oulike aktiwiteitboekie by ons vriendinne by Pure Beginnings gekry! Omdat hulle self ouers is, het hulle met dié boekie vorendag gekom om die jongspan te vermaak. Klik hier om dit sommer nou af te laai en uit te druk.
Klik hier om die Pure Beginnings-aktiwiteitboekie af te laai
Nog heerlike aktiwiteite vir kinders
Hier is nog lekker doendinge om klein handjies besig te hou:
Gratis inkleurboek: Aanmekaaralfabetwoorde
Gratis papierpoppe om af te laai
Waar jy gratis leesboekies vir kinders kan vind
Pret handwerk-aktiwiteite om kinders besig te hou
Ons sustertydskrifte Your Family en living & loving het ook die oulikste kreatiewe aktiwiteite vir kinders – julle kan self “glitter slime” maak, of oulike papierseekatjies knip en snipper!
Vir ouer kinders
Gratis nommerspeletjies en -raaisels
Ons sustertydskrif Essentials het ook die oulikste virtuele toere gevind om plekke regoor die wêreld te besoek
Gratis leesboekies vir kinders
Book Dash het ’n groot verskeidenheid gratis boekies om af te laai – plus dis beskikbaar in verskeie tale, van Afrikaans tot isiXhosa!
READ Educational Trust het ’n oulike gratis boekie vir World Read Aloud Day gedeel
LitWorld het ook oulike hulpbronne
En om ma’s te vermaak
Onthou, dis alles gratis!
Gratis voorlesings
Lam in Wolfsklere deur Bernette Bergenthuin, voorgelees deur Elma Postma
Botox, Barbies en Bietse deur Martie Swanepoel, voorgelees deur Elize Cawood
Dans met die rooi rok deur Martie Swanepoel, voorgelees deur Bettie Kemp
Gratis verhale
Gratis blokraaisels en nommerspeletjies
Woordspeletjies en blokraaisels