Die deeg is ’n bietjie meer as wat jy nodig het. Jy kan dit vir kleiner tertjies gebruik of vries. Rasper dit dan oor vrugte in individuele oondbakkies en bak dit in die oond vir ’n vinnige nagereg saam met roomys.
Bak die tert in ’n 23 cm-losboompan.Goue appel en heuningtert
Ingredients
Instructions