Wayde van Niekerk het die Olimpiese stadion in Rio de Janeiro oorheers toe hy Sondagaand ’n nuwe wêreldrekord in die 400 m vir mans opgestel het. Wayde, wat “blind” gehardloop het in baan 8, het Michael Johnson se 43.18-rekord van 17 jaar gebreek toe hy in ’n tyd van 43.03 oor die wenstreep gesnel het.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Dit was veronderstel om die Olimpiese kampioen en gunsteling, Usain Bolt, se aand te wees, maar van Niekerk het alle oë op hom gehad – selfs dié van Bolt wat ’n onderhoud onderbreek het om hom geluk te wens.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Van Niekerk was veral geïnspireer deur Bolt se ondersteuning:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Wayde is ook die enigste atleet wat ’n sub-10 in die 100m, sub-20 in die 200 m en sub-44 in die 400 kon hardloop.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Kyk hier na die ongelooflike 400 m-finaal waarin Wayde van Niekerk die nuwe Olimpiese ster word:
Middelslagtert genoeg vir 6-8 mense. Bestanddele Deeg 350 g koekmeel 60 ml (¼…
Deur Thinus Ferreira. Foto's: Verskaf. Dié aantreklike plaasseun en safarigids van Simmenau, sowat…
Hierdie beduidende kontantvoordeel word volgens die AVBOB-raad se goeddunke uitgereik en is die sesde spesiale…
Om ’n goeie verhouding met tieners te hê, was nog nooit maklik nie, maar in…
Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Hierdie webwerf gebruik koekies.