1 Maak ’n groot kastrol drie kwart vol water en geur met ’n knypie sout. Bring tot kookpunt.Gorgonzola-en-vye-pasta
Ingredients
Instructions
2 Sit die babaspinasie vir ’n paar sekondes in die borrelende kookwater. Skep met ’n gaatjieslepel of sif uit en hou eenkant. Hou die water aan die kook.
3 Voeg die pasta by die kookwater en kook volgens die aanwysings op die pak.
4 Smelt solank die gorgonzola, crème fraîche en aftreksel in ’n klein kastrol oor matige hitte.
5 Dreineer die pasta en meng die spinasie, gorgonzolasous, neute en vye deur. Geur na smaak.