Wat jy benodig
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Maak so
1 Sit ’n stokkie onder die eier sodat die punt wat aan die ander kant uitsteek, die verlangde lengte van die poot is. Meet dieselfde lengte aan die ander kant, maak ’n merkie op die stokkie en breek, of sny die stokkie op dié punt af.
2 Gebruik dié stokkie as maatstaf en meet en sny die res van die stokkies daarvolgens.
3 Sit al drie stokkies onder die eier en skuif die stokkies rond om die posisie van die pote te bepaal. Merk elke posisie.
4 Sit met ’n gomgeweer ’n druppeltjie gom presies in die middel van ’n stokkie. Plak in die gemerkte posisie. Herhaal met die ander 2 stokkies. Laat droog word.
5 Kies twee blare wat ewe groot is. Plak die blare met die gomgeweer bo-op die eier vas sodat dit ’n vlerkie aan elke kant vorm.
6 Maak voelers van bloemistedraad. Druk die punt van die draadjie deur die eierdop in posisie – dit kan met ’n druppeltjie gom in posisie gehou word.
Kan my kat of hond ook Alzheimersiekte kry? Dis wat jy moet weet oor "canine…
Sodra jy dink jy het al die voorskrifte onder die knie, hoor jy daar is…
Het jy geweet jou baba of peuter moet letterlik leer om sintuiglike inligting te filtreer…
Genoeg vir 6 Bestanddele 625 ml (2½ k) tee-en-vrugtesap 30 ml (2 e) gelatienpoeier…
Buiten vir sy uitsonderlike talent as musikant en liedjieskrywer, is Len Muller ook bekend as…
Hierdie webwerf gebruik koekies.