1 Bedek die boom van ’n groot kastrol met olyfolie en verhit oor matige hitte. Roer springmielies deur en sit die deksel op - hou die deksel op tot die mielies klaar gespring het.Glutenvrye springmielieballe
Ingredients
Instructions
2 Verlaag die temperatuur sodra die mielies begin spring. Haal van die hitte af as die mielies klaar gespring het. Sprei oor ’n bakplaat uit.
3 Smelt die strooisuiker in ’n groot pan oor matige hitte. Roer die botter stuk-stuk by tot karamelkleurig en effens verdik. Gooi oor die springmielies.
4 Rol in balletjies so groot soos gholfballe. Werk vinnig, maar pasop vir brand.