Glutenvrye Rice Krispies-koekies Teken in Ek wil nie meer ingeteken wees nie
Glutenvrye Rice Krispies-koekies Ingredients 125 ml (½ k) botter 125 ml (½ k) suiker 250 g (1 pak) dadels, ontpit en gesnipper 500 ml (2 k) Rice Krispies fyn klapper om in te rol Instructions 1 Smelt die botter en suiker saam in die mikrogolf. Roer kort-kort. 2 Roer die dadels by en sit vir nog 2 min. in die mikrogolf tot die mengsel begin kook. Klits met ’n elektriese klitser tot die dadels fyn is. 3 Roer genoeg Rice Krispies by tot dit stywe deeg vorm. 4 Rol opgehoopte teelepels vol van die deeg in balletjies. Rol in klapper.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Onlangse plasings In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…
Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…
Deur Jade Rhode As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…
Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld? - Tirsa van Staden Lees…
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Resep deur Vickie de Beer
Hierdie webwerf gebruik koekies.
Aanvaar