1 Smelt die botter en suiker saam in die mikrogolf. Roer kort-kort.Glutenvrye Rice Krispies-koekies
Ingredients
Instructions
2 Roer die dadels by en sit vir nog 2 min. in die mikrogolf tot die mengsel begin kook. Klits met ’n elektriese klitser tot die dadels fyn is.
3 Roer genoeg Rice Krispies by tot dit stywe deeg vorm.
4 Rol opgehoopte teelepels vol van die deeg in balletjies. Rol in klapper.