kategorieë: GebakKosLaekoolhidraat

Gluten- en eiervrye sjokoladekoekies

Bestanddele

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
  • 125 ml (½ k) sagte botter
  • 125 ml (½ k) suiker
  • 110 ml (1/3 k + 2 e) sagte bruinsuiker
  • 60 ml (¼ k) melk
  • 325 ml (1¼ k + 1 e) basiese bruismeelmengsel, gesif
  • knypie sout
  • 15 ml (1 e) melk
  • 100 g (1 blok) donkersjokolade, gekap

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Metode

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
  1. Voorverhit die oond tot 180 °C. Voer ’n bakplaat met bakpapier uit.
  2. Room die botter en suiker saam tot lig en romerig. Gooi 50 ml (3 e + 1 t) van die melk by en meng goed.
  3. Meng die bruismeel deur die bottermengsel. Voeg die res van die melk en die sjokolade by.
  4. Skep opgehoopte teelepels van die koekiedeeg op die bakplaat – bak liefs net 6 op ’n slag, want die deeg sprei baie uit in die bakslag.
  5. Bak vir 15 min. of tot die koekies ligbruin is.
  6. Laat set op die bakplaat vir 30 sek. en laat op ’n draadrak afkoel.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Anelle Tewson

Onlangse plasings

Skop Swart Vrydag sterk af met MSI se beste aanbiedinge: Skootrekenaars vir speel en werk teen ongelooflike pryse!

Of jy op soek is na ’n kragtige skootrekenaar om meer as een taak mee…

3 hours Gelede

7 dinge wat jy moet weet om die regte matras te koop

Om ’n matras aan te skaf is een van die duurste beleggings wat jy sal…

5 hours Gelede

Blitsige roomys

Bestanddele   500 ml (2 k) gevriesde bessies 500 ml (2 k) volroom- Griekse jogurt…

6 hours Gelede

Ontmoet Herman Bosman – ‘Wie word ’n miljoenêr’ se heel eerste miljoenêr!

Iemand het uiteindelik kykNET se miljoenrandvraag op die gewilde vasvraprogram Wie word ’n miljoenêr? beantwoord.  …

8 hours Gelede

4 dapper stappe wat jy nou kan neem om gelukkiger te wees

Maak werk van dié kwessies en kry weer woema terug! #rrTussenOns

23 hours Gelede

Mia le Roux onthul hoe vertigo haar deelname aan Mej. Heelal gefnuik het

Die huidige Mej. Suid-Afrika, Mia le Roux, het vandag in ’n video op sosiale media…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.