GINO is terug! Vir die volgende ses weke kan jy weer op Saterdae om 19:00 Gino se kookkuns op DStv-kanaal 123 ervaar.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Dié reeks volg kort op die sukses van sy eerste heerlike reeks. Gino fokus hierdie keer op die noorde van Italië. Sy reisplan laat mens se mond water vir die kullinêre lekkertes van Florence, Venesië, Emilia Romagna, Liguria en Sienna. Hy stel ons bekend aan al die beroemde spesialiteite van die gebiede wat strek van Venesië tot Bologna, Modena, Palma, Pisa en die mere.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Ons smul saam met hom aan die geregte terwyl die mooi natuurskoon vir ’n fees vir die oog sorg. Gino kook saam met plaaslike kosliefhebbers. Italiaanse kos is geliefd regoor die wêreld en Gino neem ons op ’n kosreis deur die geskiedenis van geregte wat ons ken.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Om ’n goeie verhouding met tieners te hê, was nog nooit maklik nie, maar in…
Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Hierdie webwerf gebruik koekies.