Die Ghoema-toekennings (vanjaar in sy 6de jaar) het ’n paar nuwighede bygevoeg. Die eerste hip-hop-kunstenaars is vanjaar vereer en die publiek kon ook vir die eerste keer vir drie splinternuwe kategorieë stem: Gunsteling Manlike Kunstenaar, Gunsteling Vroulike Kunstenaar en Gunsteling Duo/Groep.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Beste album van die jaar
Refentse – My hart bly in ’n taal
Manlike kunstenaar van die jaar
Refentse
Vroulike kunstenaar van die jaar
Franja du Plessis
Groep van die jaar
ADAM
Beste nuweling van die jaar
Franja du Plessis – My verhaal
Beste digitale album van die jaar
Refentse – My hart bly in ’n taal
Beste digitale liedjie van die jaar
Snotkop – Cool soos Koos Kombuis
Beste luitoon van die jaar
Blou – Laurika Rauch en Loki Rothman
Gewildste liedjie van die jaar
Snotkop – Cool soos Koos Kombuis
Beste liedjie van die jaar
Joshua na die reën – “Die wêreld binne my” (Geskryf deur Joshua na die reën [Jacques de Villiers])
Beste Afrikaanse hip-hop-liedjie van die jaar
Early B – “Bene lam” (Geskryf deur Earl-Henri Swartz [Early B])
Beste pop-album deur ’n manlike kunstenaar
Kurt Darren– Sal jy met my dans?
Beste pop-album deur ’n vroulike kunstenaar
Charlize Berg – As jy weet dis liefde
Beste kontemporêre album deur ’n manlike kunstenaar
Joshua na die reën – Die wêreld binne my
Beste kontemporêre album deur ’n vroulike kunstenaar
Laurika Rauch – Die reis – Marlene Vermaas – My storie
Beste album deur ’n duo of groep
ADAM – Hoogtevrees
Beste geestelike album
DUIS:LIG – Dans
Beste kinder-album of -DVD
Jonkman & Baartman – Jonkman & Baartman sing nuwe lawwe liedjies
Beste alternatiewe album
Arno Carstens – Die aandblom 13
Beste boeremusiek-album of tradisionele musiekalbum
Die Jaloersbokkies – Piekniekliedjies
Rooies– Koedoe Bul
Beste instrumentele album
Sean Butler – Woord’loos reeks: Liefde
Beste ligte klassieke Afrikaanse album
Con Grazia – Kosmos
Beste Country-album
Jennifer Zamudio – Ongelooflik
Beste musiekvideo
Jay en Lianie – “Vir Liefde” (Regie: Gerhard van Rooyen)
Beste liedjieskrywer
Johan Vorster
Beste vervaardiger
Coenie de Villiers & Jaconell Mouton
Ere-toekenning: Baanbreker
Taliep Pietersen
Ere-toekenning: Beste verkoper
Refentse – My hart bly in ’n taal
Publiek se gunsteling manlike kunstenaar
Juan Boucher
Publiek se gunsteling vroulike kunstenaar
Jennifer Zamudio
Publiek se gunsteling duo of groep
Twee
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.