Van die groot benoemings sluit in:
Karlien van Jaarsveld vir:
- Album van die Jaar
- Vroulike Kunstenaar van die Jaar
- Liedjie van die Jaar
- Beste Pop-Album deur ’n Vroulike Kunstenaar
- Beste Musiekvideo
- Beste Liedjieskrywer: Christoph Kotze
Bok van Blerk vir:
- Album van die Jaar
- Manlike Kunstenaar van die Jaar
- Beste Kontemporêre Album deur ’n Manlike Kunstenaar
- Beste Vervaardiger: Murray Lubbe en Juan “Floors” Oosthuizen
- Beste Liedjieskrywer: Christoph Kotze
Joshua na die Reën vir:
- Beste Kontemporêre Album deur ’n Manlike Kunstenaar
- Nuweling van die Jaar
- Manlike Kunstenaar van die Jaar
Stefan Ludik vir:
- Beste Pop-Album deur ’n Manlike Kunstenaar
MWAH vir:
- Nuweling van die Jaar
- Beste Album deur ’n Duo of Groep
Ses Snare vir:
- Beste DVD-Produksie
