Genoeg vir 4
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }6-8 varklende-steaks, ekstra vet verwyder en in blokkies gesny
60 ml (4 e) paprika
sout en swartpeper
30 ml (2 e) olyfolie
2 knoffelhuisies, geskil en gekap
1 ui, geskil en gekap
2 x 410 g-blikkies gekapte tamaties
2 lourierblare
125 ml (½ k) Bulgaarse jogurt
hand vol gekapte pietersielie
500 g skulpnoedels, gaargemaak volgens die aanwysings op die pakkie
1. Meng die paprika deur die blokkies vleis en geur met sout en peper.
2. Verbruin die vleis vinnig in die verhitte olie in ’n middelslagkastrol. Skep uit en hou eenkant.
3. Braai die ui en die knoffel in dieselfde kastrol tot sag. Voeg die vleis weer by, asook die tamaties en lourierblare. Meng deur en prut net vir 10 min. anders word die vleis taai.
4. Sit voor met jogurt, gekapte pietersielie en skulpnoedels.
Deur Thinus Ferreira. Foto's: Verskaf. Dié aantreklike plaasseun en safarigids van Simmenau, sowat…
Hierdie beduidende kontantvoordeel word volgens die AVBOB-raad se goeddunke uitgereik en is die sesde spesiale…
Om ’n goeie verhouding met tieners te hê, was nog nooit maklik nie, maar in…
Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Hierdie webwerf gebruik koekies.