Die sepie se kontrak word nie hernu nie en kykers sal net tot 31 Maart 2016 die sepie kan sien.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }’n Nuwe sepie sal op 1 April 2016 in die plek daarvan begin.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die laaste episodes van Villa Rosa sal tot einde Julie 2015 verfilm word. Die sepie (kykNET se heel eerste Afrikaanse weergawe), het in Oktober 2004 begin en in November 2014 het die akteurs hul 2 000ste episode gevier.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }In nog kykNET-nuus is daar vroeër die week onthul dat die ontbytprogram, Dagbreek, ook tot ’n einde kom, ná slegs 2 jaar op die kassie.
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Hierdie webwerf gebruik koekies.