kategorieë: KosSomerkos

Gevulde soetrissieslaai

Bestanddele

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
  • 3-4 groot rooi soetrissies, middeldeur gesny, en wit vliesies en pitte verwyder.
  • sout en gemaalde swartpeper
  • 2 wiggies fetakaas gekrummel
  • 50 g (½ pakkie) dennepitte, liggies gerooster (opsioneel)
  • 30 g (1 pak) roketblare
  • 100 g (1 pakkie) gedroogde swart olywe
  • 30 ml (2 e) olyfolie
  • 30 ml (2 e) balsemiekasyn

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Metode

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
  1. Rooster die soetrissies oor die kole tot sag. Geur na smaak.
  2. Vul die soetrissies met die fetakaas, dennepitte, roketblare en olywe en sprinkel olyfolie en balsemiekasyn bo-oor.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

6 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

6 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

7 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

7 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

7 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

7 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.