Resep deur Vickie de Beer. Foto Lee Schwagele crphotographic.co.za
Die hoender sal vir 2-3 dae in die yskas vars bly.
Genoeg vir 500 ml (2 middagetes) • Verhit 2 e (30 ml) olyfolie in ’n pan oor matige hitte.Ingredients
Instructions
Geurige hoender
Geurige roerbraairys
• Braai 1 klein fyngekapte ui en 1 fyngekapte jalapeno-rissie vir 2 min daarin. Voeg 100 g fyngekapte chorizo by en braai vir 2 min. tot gaar.
• Voeg 1 k (250 ml) gaar bruinrys by. Laat die rys vir 5 min. braai sonder om te roer.
• Voeg ’n hand vol groen groente, soos babaspinasie en gesnyde mange tout by. Braai vir sowat 5 min.
• Voeg 1 k (250 ml) van die hoender (*sien resep bo) by. Voeg 2 liggies geklitste eiers by en roer tot gaar.
• Geur met die sap van een lemmetjie en sout en swartpeper.