kategorieë: Kos

Geurige klapperrys

Genoeg vir 6

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Bestanddele

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
  • 15 g botter
  • 1 ui, fyngekap
  • 2,5 ml (½ t) fyngekapte rooi brandrissie
  • 5 ml (1 t) fyngekapte knoffel
  • 10 ml (2 t) fyngerasperde gemmer
  • 15 ml (1 e) garam masala
  • 5 ml (1 t) borrie
  • gerasperde skil van 1 lemoen
  • 375 ml (1½ k) jasmynrys
  • 250 g borriepatat, geskil en in blokkies gesny
  • 1 x 400 g-blikkie klapperroom
  • 180 ml (¾ k) water
  • sout en swartpeper
  • hand vol vars koljander, fyngekap
  • granaatpitte vir bo-op (opsioneel)

Metode

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
  1. Voorverhit die oond tot 200 °C.
  2. Verhit die botter in ’n dieperige oondvaste pan oor matige hitte. Braai die ui, brandrissie, knoffel en gemmer vir 5 min. daarin. Voeg die garam masala en borrie by, gevolg deur die lemoenskil, rys en patats. Roer tot goed saamgemeng.
  3. Voeg die klapperroom en water by en bring tot kookpunt. Bedek die pan met foelie en bak in die oond vir 30-40 min. of tot die rys en patats gaar is.
  4. Sit saam met vars koljander voor.

Lees ook: Ken jou kerrie

Lees ook: Vinnige hoenderkerrie

Lees ook: Vinnige lamskerrie

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

10 dinge wat met jou vel gebeur soos wat jy ouer word

Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…

11 hours Gelede

Wanneer seks seer is… | Wat is die oorsake en behandelingsmoontlikhede?

Deur Mariette Snyman       “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…

12 hours Gelede

Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge!

    Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier!     Modern 14 F13MG      Kleinhandelaar:…

17 hours Gelede

Bernice West oor ouerskap: ‘Daar is nie woorde nie…’

Foto's: Instagram/Bernice West   Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…

2 days Gelede

5 vinnige visresepte vir aandete

Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…

2 days Gelede

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

5 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.