Die Knorr Naturally Tasty-reeks word van die beste bestanddele gemaak en gaan deur die tradisionele droogmaakproses sodat alle natuurlike geure vasgevang word.
Genoeg vir 4
- 500 g ekstra-maer maalvleis
- 1 x Naturally Tasty Chilli Con Carne
- 1 x 400 g-blik gekapte tamaties
- 1 x 400 g-blik nierboontjies, gedreineer
- 125 ml water
- 300 g gaar rys
1 Braai die maalvleis in ’n pan tot bruin.
2 Voeg die Chilli Con Carne-poeier, tamaties, nierboontjies en water by. Verhit tot kookpunt en roer deurentyd.
3 Verlaag die hitte, plaas ’n deksel op en laat prut vir 15-20 minute. Roer deurentyd.
4 Kook intussen die rys volgens die aanwysings op die pakkie.
5 Sit die Chilli con carne met die rys voor.
Die reeks is beskikbaar by uitgesoekte Pick n Pay-winkels.
Vir nog natuurlike en heerlike resepte, besoek whatsfordinner.co.za