Gesoute botter-en-heuning-granola Teken in Ek wil nie meer ingeteken wees nie Gesoute botter-en-heuning-granola deur Vickie de Beer, bygestaan deur Martjie Malan. Foto: Lindy Kriek.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Ingredients • 240 g (2 k) growwe hawermout • 240 g (2 k) fyn hawermout • 100 g (3⁄4 k) gevlokte amandels • 100 g (3⁄4 k) pekanneute • 100 g (3⁄4 k) pampoensaad • 100 g (3⁄4 k) sonneblomsaad • 40 g (¼ k) sesamsaadjies • 400 g (1 k) heuning • 250 g (1 k) botter, gesmelt Instructions 1 Voorverhit die oond tot 150 °C. 2 Gooi al die droë bestanddele in ’n groot mengbak en meng goed deur. 3 Verhit die heuning en botter oor matige hitte in ’n middelslagkastrol. Roer tot die botter gesmelt is en die mengsel bymekaarkom. 4 Meng die warm mengsel en die droë bestanddele baie goed deur. Bak vir sowat 25-30 min. 5 Laat afkoel en breek in stukkies.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Onlangse plasings In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…
Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…
Deur Jade Rhode As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…
Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld? - Tirsa van Staden Lees…
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Resep deur Vickie de Beer
Hierdie webwerf gebruik koekies.
Aanvaar