Gesoute botter-en-heuning-granola deur Vickie de Beer, bygestaan deur Martjie Malan. Foto: Lindy Kriek.
Gesoute botter-en-heuning-granola
Serves: Sowat 1kg
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
- • 240 g (2 k) growwe hawermout
- • 240 g (2 k) fyn hawermout
- • 100 g (3⁄4 k) gevlokte amandels
- • 100 g (3⁄4 k) pekanneute
- • 100 g (3⁄4 k) pampoensaad
- • 100 g (3⁄4 k) sonneblomsaad
- • 40 g (¼ k) sesamsaadjies
- • 400 g (1 k) heuning
- • 250 g (1 k) botter, gesmelt
Instructions
1 Voorverhit die oond tot 150 °C.
2 Gooi al die droë bestanddele in ’n groot mengbak en meng goed deur.
3 Verhit die heuning en botter oor matige hitte in ’n middelslagkastrol. Roer tot die botter gesmelt is en die mengsel bymekaarkom.
4 Meng die warm mengsel en die droë bestanddele baie goed deur. Bak vir sowat 25-30 min.
5 Laat afkoel en breek in stukkies.
Catherine Schenck
Lees Meer
Die lekkerste botterbroodjies (skons)
21/01/2025
5 vinnige visresepte vir aandete
20/01/2025