kategorieë: Leef gesondGesondheid

Gesondheid op die volgende vlak: Toets jou gesondheidsverwagting met ons aftiklysie

Gesondheid op die volgende vlak: Toets jou gesondheidsverwagting met ons aftiklysie deur Salomé Delport

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Een van die sterk konsepte vir hierdie jaar is gesondheidsverwagting, eerder as lewensverwagting. Baie kersies op die koek is nie so belangrik nie. Wat saak maak, is die aantal lewensjare waarin jy gelukkig en gesond voel. Jy wil elke enkele dag saam met jou liefie geniet, met die kleinkinders én die agterkleinkinders speel, mooi maak, lekker kook en eet, vakansie gaan hou en alles doen waarvoor jy lus is.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Jy sál kan, as jy nou jou gesondheidsverwagting begin opbou. Hoe vroeër jy begin, hoe meer voordeel put jy daaruit. Gelukkig is dit verbasend maklik, aangenaam en boonop bekostigbaar. Jy hoef niks aardskuddends soos ’n ystervroumarathon aan te pak nie – dit is die klein dingetjies wat die grootste verskil maak, soos genoeg slaap en gereelde, lekker hart-tot-hart geselsies.

So vertel dr. Sara Gottfried, gewilde Amerikaanse gesondheidskrywer van die boek Younger, wat juis op gesondheidsverwagting fokus.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Die meegaande aftikgids is hoofsaaklik op haar boek gegrond.

Kry jy punte vir elke regmerkie? Nee, maar merk af wat jy reeds reg doen. Hoe nader jy aan 57 kom hoe beter.

Eintlik is elke item ’n wetenskaplik bewese leidraad wat jou gesondheidsverwagting kan opstoot. Toets jouself. Dalk doen jy al die meeste hiervan? Met die res moet jy maar net jou bes doen,
sê Sara.

Klik hier om die vraelys af te laai

Lees ook: Aleit leef voort in elke kombuis

Deel
Gepubliseer deur
Anelle Tewson

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.