Lys van kosse wat suur verminder en vermeerder
Watter kosse moet jy weglaat om suur te verminder? Jy kan baie gou baie beter voel as jy die regte dieet volg. Probleme met jou spysverteringskanaal, soos sooibrand, refluks (GERD), ’n maagseer en gastritis word waarskynlik veroorsaak deurdat jy kos eet wat te veel suur veroorsaak.
Die meeste van ons kan baie gou beter voel deur net een of twee dingetjies aan ons dieet te verander. Klik hier vir ’n lys van kos wat suurheid teenwerk of verminder
Kwale met hoë hakke
Hou jy van hoë hakke? Doen dan hierdie 2 oefeninge vir jou hakskene
Stop jou nikotien-verslawing met oefening
Verskeie rokers is van mening dat fisieke oefening ’n goeie manier is om finaal jou rug op sigarette te draai en daarmee saam ook ’n gesonder leefstyl te handhaaf. Dit is gebaseer op die stelling dat gereelde oefening daartoe kan bydra om die drang na nikotien te verminder terwyl dit ook ’n gesonder verstand en liggaam kondisioneer. So ook is daar verskeie ander redes waarom oefening kan help om jou rookgewoonte in die kiem te smoor. Klik hier en lees meer
Slim maniere om minder sout te gebruik
As tuissjef weet jy hoe goed ’n bietjie sout die geure in geregte en selfs in vars groente en sjokolade na vore bring. Maar jy is ook die kweker van jou gesin se gesondheidsgewoontes. As jy oor die langtermyn baie sout gebruik, kan jy of jou gesin oor 10/20 jaar met permanente hoë bloeddruk sit, wat ’n groot kans op beroerte veroorsaak. Balanseer geurige kos met gesondheid só
Lees ook: Gesonde leefstylmaand: week 1