Het jy geweet groentee is ryk aan kragtige antioksidante? Dit is maar net een van die redes waarom groentee ons gunsteling is! Volgens die Nasionale Instituut van Gesondheid het diegene wat minstens een koppie groentee per dag drink, minder vlakke van urinêre estrogeen (’n bekende karsinogeen), as diegene wat nie groentee drink nie. So ook het ’n studie aan die Columbia Universiteit se Mediese Sentrum in New York getoon dat groentee-ekstrakte die groei van borskanker-gewasse onder vroue wat aan borskanker ly, kan inhibeer. Lees meer hier.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Om eenvoudige oogsorggewoontes deel van jou daaglikse roetine te maak, is makliker as wat jy dink. Volgens ’n onlangse studie deur die Okulêre Voedingsvereniging in die Verenigde State, is visie vir vier uit vyf mense tussen die ouderdom van 40 en 65 jaar die belangrikste sintuig. Meer as 50% van die studie se deelnemers het gestem dat swak sig hulle die meeste bekommer – amper net soveel soos hartsiektes (60%) en kanker (65%). Volg hierdie wenke vir ’n gesonde dieet vir goeie visie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Het jy geweet aarbeie – die heerlike, hartvormige bessies – is ’n goeie bron van vitamien C, vesel en foliensuur en is ook propvol antioksidante wat jou teen hartsiektes en kanker kan beskerm. Lees meer oor die goedheid van aarbeie, tamaties en rissies hier.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Lees ook: Gesonde leefstylmaand: week 2
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.