5 gebruike vir kokosneutolie (en hoekom jy die gier moet volg!)
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }*Gebruik as plaasvervanger vir groente-olie, olyfolie en botter as jy kook. Kokosneutolie het ’n hoë rookpunt wat beteken jy kan dit gebruik om te soteer teen hoë temperature.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }*Eet dit met ’n teelepel uit die fles om suikerbelustighede dadelik te stop.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }* Gebruik as gesig- en lyfbevogtiger, veral in die somer. Wend aan as jou lyf nog klam is vir ’n hemelse Hawaise aroma en glimmende vel wat heelnag sal hou.
*Smeer op wonde om die helingsproses te bevorder. Kokosneutolie bekamp fungusse en is antimikrobies. Dit is geskik vir gebruik op snye, brandwonde, kneusplekke en littekens.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }*Gebruik as ooggrimeringverwyderaar. Dit is die maklikste en vinnigste manier om waterdigte maskara, vloeibare omlyner en langdurige oogskadu’s te verwyder. Vryf dit met skoon hande liggies oor jou boonste en onderste ooglid en voel hoe die grimering onder jou vingerpunte wegsmelt. Vee af met ’n skoon warm gesiglappie.
Bron: Cotton On Body eBoek
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.