kategorieë: Nuut & NouKos

Gesonde Dukkah-hoenderslaai

Dukkah-hoenderslaai

Genoeg vir 2

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Vir die hoender:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
  • ½ k Jungle Oat Bran
  • 4 e Dukkah-speserye
  • 2 hoenderborsies, oopgevlek
  • ½ k meel
  • 2 eiers, geklits

Vir die slaai:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
  • 500 g geroosterde botterskorsie
  • 1 avokado, gesny
  • 1 k koeskoes, gaargemaak
  • hand vol vars koriander
  • 50 g Jungle Snack Mix, Cranberry Fusion
  1. Meng die Jungle Oat Bran en Dukkah-speserye
  2. Doop die hoenderborsies eerstens in die meel, dan in die eier en laastens in die Dukkah-mengsel
  3. Plaas op ’n gesmeerde bakplaat en bak in die oond (teen 200 °C) tot goudbruin
  4. Sny die hoender in repies en bedien saam met die botterskorsie, avokado, koeskoes, koriander en Jungle-peuselhappiemengsel

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Jungle Oats het baie gesondheidsvoordele

  • Hawermout is hoog in oplosbare vessel
  • Hoog in die cholesterolverlagende vessel, Beta-glukan
  • Verlaagde lae digtheid lipoproteïen (LDL)-cholesterol help met die voorkoming van hartsiektes
  • Om hawermout te verteer terwyl jy ’n gesonde en aktiewe lewenstyl handhaaf, help met die voorkoming van hartsiektes.
  • Hawermout is laag in GI (glukemiese indeks) en voorsien langdurige energie.

Probeer hierdie slim truuks met Jungle Oats

  • Voeg ’n eetlepel Jungle Oats by jou gesondheidskommel vir ontbyt om jou langer versadig te hou.
  • Gebruik Jungle Oats in plaas van broodkrummels om hoenderrepies mee te bedek vir jou kinders se aandetes.
  • Maak Jungle Oats-koekies as ’n snoephappie vir jou kinders na skool – dit is gesonder as sjokoladesplinterkoekies!
  • Bak ’n kaaskoek met ’n verskil! Gebruik Jungle Oats as die basis in stede van koekies.

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

‘Kokkedoor Vuur & Vlam’: Net drie spanne oor ná stormagtige braai-uitdaging

In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…

20 hours Gelede

Pak jou somerlinne só weg

Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…

1 day Gelede

Foute wat jy moet vermy wanneer jy jou slimfoon laai

Deur Jade Rhode   As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…

1 day Gelede

Was jou grimeerkwassies só

Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld?  - Tirsa van Staden Lees…

1 day Gelede

‘The Mommy Club’ se Ansu Viljoen: ‘Nie almal is bedoel om in jou binnekring te wees nie’

Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…

1 day Gelede

Suurlemoen-en-klapper-skywe

Resep deur Vickie de Beer

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.