Valentynsdag het sy oorsprong in die binnekring van Geoffrey Chaucer tydens die 14de eeu gehad. Dit was ’n tydperk waar die tradisie van hofmakery hoogty gevier het. In die 18de eeu in Engeland, is die dag geskep waar minnaars hul liefde bewys het met blomme, lekkergoed en groetekaartjies. In Europa is Valentyn-sleutels deur bewonderaars gegee aan iemand wie se hart hulle wou oopsluit. Vandag is Valentyn-simbole meestal harte, duiwe of Kupido. Sedert die 19de eeu is handgeskrewe Valentynsbriewe vervang met massa vervaardigde kaartjies.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die moontlikhede is eindeloos. Van sakpas tot peperduur, ons het ’n paar geskenkies uitgekies wat almal se beursies sal pas.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Poetry: www.poetrystores.co.za
MRP Home: www.mrphome.com
Hello Pretty: www.hellopretty.co.za
We Heart This: www.we–heart-this.com
Takealot: www.takealot.co.za
Mancrate: www.mancrate.co.za
Netflorist: www.netflorist.co.za
Flowerheart: www.flowerheart.co.za
Woolworths: 0860 022 002
@Home: 0860 576 576
Of jy op soek is na ’n kragtige skootrekenaar om meer as een taak mee…
Om ’n matras aan te skaf is een van die duurste beleggings wat jy sal…
Bestanddele 500 ml (2 k) gevriesde bessies 500 ml (2 k) volroom- Griekse jogurt…
Iemand het uiteindelik kykNET se miljoenrandvraag op die gewilde vasvraprogram Wie word ’n miljoenêr? beantwoord. …
Maak werk van dié kwessies en kry weer woema terug! #rrTussenOns
Die huidige Mej. Suid-Afrika, Mia le Roux, het vandag in ’n video op sosiale media…
Hierdie webwerf gebruik koekies.