Met die glansende juweelpitte van ’n granaat kan jy nuwe lewe aan slaaie, souse en nageregte gee. Die pitte kom soms ’n bietjie moeilik van die membrane los. Probeer eers om die skil met ’n houtlepel te slaan. As dit nie werk nie, kan jy die membrane met pit en al in ’n bak water laat lê. Die pitte sal afsak en die membrane na bo dryf. Behalwe mooi, is granate ook heilsaam. Dit is ’n goeie bron van vitamien B, kalium en antioksidante.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Granaatsap is deesdae vrylik beskikbaar, en 100 ml van dié heerlike sap voorsien in 16% van jou daaglikse vitamien C-behoefte.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }In seisoen: April
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.