Spree ondersteun vanjaar weer vir Gert deur sy versameling dadelik na afloop die modevertonings op hul webwerf beskikbaar te maak. Van die loopplank tot binne in jou kas.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Visa sien ook iets besonders in hom en vat daarom hul eerste sprong in die Suid-Afrikaanse modebedryf met dié vennootskap. As jy met jou Visa debiet- of kredietkaart Gert se klere koop, is daar ’n spesiale afslag – veilig, gerieflik en betroubaar.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die luukse boetiek Luminance het onlangs begin om Gert Johan Coetzee klere in hul winkels te verkoop.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Groot dinge gebeur met hierdie sprankelende jong man.
Maar dit gaan nie net oor lap en mooi gesiggies nie. Gert glo in opvoeding en verdubbel hierdie jaar die ‘GJC Fashion Design bursary’ (al in sy sesde jaar)-belegging in onderwys deur ’n nuwe beurs aan te bied. Die beurs sal een student met ’n driejaarlange kwalifikasie in mode-kommunikasie en aankope by die Noordwes Skool vir Ontwerp finansier, waar Coetzee homself gekwalifiseer het.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Die nuwe reeks is deur koninklikes in Afrika geïnspireer en spog met aardse kleure, roosgoud-aksente en teksture wat die vroulike liggaam vier.
Hou ons webwerf dop vir hoogtepunte by SA-modeweek SS16.
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.