Voorverhit die oond tot 220 °C.Geroosterde wintergroente met vanielje en lemoen
Ingredients
Instructions
1 Meng die botter, lemoenskil, heuning en vanielje in ’n voedselverwerker, of met ’n stokmenger, tot al die bestanddele ingemeng is.
2 Hou eenkant.
3 Pak die groente op ’n groot roosterpan. Geur met sout en sprinkel olyfolie oor. Rooster vir 25 min.
4 Haal uit en stip die groente oraloor met die botter.
5 Sit terug in die oond en bak vir nog 20 min. tot die groente gaar en karamelkleurig is.