Geroosterde varklende
Serves: Genoeg vir 6
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Instructions
Koop ’n lekker groot lenderol sodat daar genoeg is vir nog ’n ete.
1 Vryf Maldon-seesoutvlokkies en 30 ml (2 e) avokado-olie oor ’n varklenderol van 2 kg.
2 Sit die vleis in ’n bakpan en rooster vir 30 min. by 220 °C.
3 Verlaag die temperatuur tot 200 °C en gooi ’n groot hand vol elk babapatats, middeldeur gesny,en piekeluitjies by en rooster vir nog 45 min. tot die groente sag is.
4 Sit die varklende met ’n hand vol oregoblare voor.
Rooi Rose
Lees Meer
Varkrafeltjie-vleis met karamelpynappels
13/12/2024
Grondboontjie-en-vark-roerbraai
06/11/2024
Maklike varkpasteitjies en quiche
13/11/2023