1 suurlemoen, in kwarte gesny (gebruik sommer die gerasperde suurlemoen)
4-6 lourierblare
Instructions
Voorverhit die oond tot 180 °C. 1 Meng die paprika, suurlemoenskil, knoffel en olyfolie. 2 Sit die hoenders in ’n oondpan, geur met sout (ook die binnekante) en smeer die paprikamengsel oor. Druk die suurlemoenwiggies en Lourierblare in die binnekante in. 3 Rooster vir 1 uur 20 min. of tot Goudbruin en gaar. Laat afkoel en sny in stukke. Sit koud of warm voor.