Voorverhit die oond tot 180 °C.Geroosterde speseryneute
Ingredients
Instructions
1 sit al die neute in ’n oondpan wat met kleefwerende kossproei gespuit is.
2 Verhit die heuning en botter saam en meng die gemmer, kaneel, neutmuskaat en naeltjies by. Gooi oor die neute en meng goed deur.
3 Rooster vir 20-25 min. Roer elke 10 min. deur. Haal uit en laat afkoel. Bêre in ’n lugdigte houer.