Voorverhit die oond tot 220 ºC. 1 Pak die soetrissies op ’n oondpan en sprinkel olie oor. Rooster vir sowat 20 min. tot sag - die harde, deurskynende skilletjies sal begin wegtrek van die vlees af. Laat staan tot effens afgekoel. Trek die skilletjies af, verwyder die pitte en stingels en sny in kwarte.Geroosterde soetrissieslaai met ansjovis
Ingredients
Instructions
2 Marineer intussen die mozzarella in die crème frâiche en geur liggies met Maldon-sout.
3 Slaaisous: Meng die ansjovisfilet, olie, suurlemoensap, asyn, knoffel, rissie en heuning. Geur na smaak.
4 Meng die soetrissies, roketblare en mozzarella (asook die crème fraiche-marinade) in ’n dienbak.
5 Gooi die slaaisous, dennepitte en basiliekruidblare oor.