Geroosterde salmslaai deur Vickie de Beer. Foto: Neil Corder
Bedien met Pongrácz non vintage en gebruik die basiese slaaisous* (sien onder)
* Basiese slaaisous
1 liter slaaisous
Maak die basiese slaaisous aan die begin van die maand en gebruik dit die res van die maand in slaai en as marinade.
- 750 ml (3 k) olyfolie
- 250 ml (1 k) witwyn-asyn
- 15 knoffelhuisies
- ’n hand vol vars tiemie
- 75 ml (5 e) korrelmosterd
- gerasperde skil van 4 suurlemoene
- sout en gemaalde peper
Meng al die bestanddele en hou in ’n digsluitende glasbottel.
Lees ook: Spesery geroosterde groente met haloumi en saadjies