1 Meng die suurlemoenskil, knoffel, heuning en olyfolie en marineer die hoenderfilette vir 20 min. daarin.Geroosterde hoender met appel-en-beet-slaai
Ingredients
Instructions
2 Verhit ’n riffelpan en braai die filette daarin tot goudbruin en gaar.
3 Meng die beet, appel, kool en bessies en gooi die lemmetjiesap oor. Strooi kruisementblare oor en sit met die hoender voor.