Geroosterde hoender: Kook een keer, eet drie keer deur Vickie de Beer, bygestaan deur Nicola Basson. Foto’s: Neville Lockhart
Geroosterde knoffelhoender
Berei die hoender oor die naweek voor as jy meer tyd het. Sit dit voor met jou gunsteling-bygeregte. Gebruik dan die oorskiethoender om die ander twee geregte deur die week te maak.
Koeskoesslaai met hoender
Mexikaanse sop