1. Verf die eiervrug met olyfolie en braai oor die kole. Geur na smaak. Braai dan die tamaties. Strooi die feta oor die sampioene en braai tot gaar.Geroosterde groenteburger
Ingredients
Instructions
2. Meng intussen al die bestanddele vir die mayonnaise.
3. Bou die burgers op die ciabattabroodjies met lagies eiervrug, tamatie, sampioene en avokado. Eindig met die mayonnaise.