kategorieë: KosSomerkos

Geroosterde groente met miso-pasta

Genoeg vir 6

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Bestanddele

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
  • 250 g gekleurde wortels
  • 250 g botterskorsie, in ringe gesny
  • 250 g soetpatat, in ringe gesny
  • 250 g pampoen, gesny
  • 30 ml (2 e) olyfolie
  • 60 g botter, gesmelt
  • 15 ml (1 e) fyn gekapte knoffel
  • 30 ml (2 e) miso-pasta
  • 15 ml (1 e) heuning
  • 45 ml (3 e) sesamsaad

Metode

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
  1. Voorverhit die oond tot 200 °C.
  2. Meng die wortels, botterskorsie, soetpatat, pampoen en olyfolie, 30 g botter, knoffel, misopasta, heuning en sesamsaad.
  3. Roer die miso-mengsel deur die groente en rooster die groente vir 45 min. tot gaar en goudkleurig.

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

4 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.