Geroosterde eiervrugslaai met feta-en-jogurt-sous deur Vickie de Beer
Geroosterde eiervrugslaai met feta-en-jogurt-sous
Serves: 4
Cooking Time:
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
- Feta-en-jogurt-sous
- 125 g (½ k) dubbeldik-Griekse jogurt
- 125 g feta, gekrummel
- 10 ml (2 t) knoffel, gerasper
- skil van 1 suurlemoen
- Slaai
- 4 eiervrugte
- 30 ml (2 e) olyfolie
- 80 ml (⅓ k) granaatpitte
- 60 ml (¼ k) vars kruisement
- 4 sprietuie, op die skuinste gesny
Instructions
- Meng al die bestanddele in ’n voedselverwerker tot glad.
- Sny die eiervrugte in 1 cm-skywe. Sny kepe oorkruis aan een kant. Geur met sout.
- Smeer die eiervrugskywe met olyfolie en braai 4-5 min. aan ’n kant oor warm kole.
- Sit die geroosterde eiervrugte met die jogurtsous, granaatpitte, kruisement en sprietuie voor.
Anelle Tewson
Lees Meer
Maklike gemmerbier – sonder gis
19/12/2024
Vinnige salmpasta
18/12/2024